Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Onverwags Liefde

Elize Davies
4.37/5 (12 ratings)
Vir Steyn is Lizelle ’n kansvatter wat haar in sy ouers se lewe ingewurm het. Sy is ook nie juis mal oor hom nie, maar hulle moet noodgedwonge saam in ’n huis bly want sy werk vir sy pa.

Tot haar skok hoor sy hulle moet vir navorsing Nelslaagte toe gaan, haar tuisdorp waarvan die herinneringe net seer en vernederend is. Steyn is egter daar om haar met sy liefde te ondersteun, maar wat van haar jeugliefde, Jacques, wat weer by haar probeer aanlê?

Lizelle besef sy sal die spoke uit die verlede trompop moet loop om vry te wees sodat sy haar toekoms kan uitleef soos sy dit graag wil doen. Saam met Steyn.
Format:
Kindle Edition
Pages:
pages
Publication:
2020
Publisher:
Romanza
Edition:
First Edition
Language:
afr
ISBN10:
ISBN13:
kindle Asin:
B085C8TGNS