Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Tussen klank en kleur

Rina Cilliers
3.86/5 (22 ratings)
Die kunstenaar Marieke Marais gebruik ’n koffietafelboek waaraan sy werk as verskoning om te vlug van haar manipulerende eksverloofde. Sy gaan bly in afsondering in ’n berghuis om haar opdrag te voltooi. Toe haar nuwe buurman haar as sy verbeelde trouvrou voorhou om die attensies van sy baas se besitlike dogter te ontwyk, word Marieke se lewe van voor af gekompliseer. Sal sy kan onderskei tussen voorgee en werklike liefde? En sal sy haarself van ander se manipulasie kan bevry?
Format:
Kindle Edition
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
Language:
ISBN10:
1779875436
ISBN13:
9781779875433
kindle Asin:
B0DH6D2MRY