Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Haar Italiaanse prins

BEATRIX SMITH
4.43/5 (14 ratings)
As jy wag vir ’n ridder op ’n wit perd gaan jy lank wag, want hulle bestaan nie. Dis Ma Amelia se motto. Na ’n onvergeetlike nag in Vittorio Mancini se arms, word Claudette alleen wakker. Ontnugter moet sy erken haar ma is reg. Geen man is te vertrou nie. Van haar pa wat voor haar geboorte reeds die hasepad gekies het, haar eksverloofde wat haar gelos het, tot en met Vittorio se verraad. Voortaan sal sy ’n man niks anders as vriendskap bied nie. Sy leer egter gou die hart laat hom nie voorskryf nie. Sal sy die aantreklike Vittorio kan weerstaan?
Format:
Kindle Edition
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
LAPA
Edition:
Language:
ISBN10:
1779875193
ISBN13:
9781779875198
kindle Asin:
B0DCZ96N9N