Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Toe gebeur Vegas

René van Zyl
4.35/5 (17 ratings)
Predikantsdogter Vanessa Sonnekus gaan op ’n wilde Las Vegas-wegbreek en word een oggend met die volgende skokbesef wakker: Nie net het sy per ongeluk by haar verloofde se beste vriend geslaap nie, maar blykbaar ook met hom getrou!
Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie. Tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Terselfdertyd wil sy nie dat een aand se swak oordeel haar voorgenome huwelik met Neil in die wiele ry nie. En wat van Luhan en Neil se vriendskap?
Vanessa en Luhan kom albei voor ’n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam ’n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van ’n gelukkige lewe saam?
Format:
Kindle Edition
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
LAPA
Edition:
1
Language:
ISBN10:
1779875223
ISBN13:
9781779875228
kindle Asin:
B0D3HZW1SR