Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Sneller

Sunel Combrinck
4.43/5 (14 ratings)
Een oomblik.
Twee mense.
Drie skote.
In 'n oogwink kan alles verander.
Inneke ontmoet vir Logan op haar eerste dag by haar nuwe skool. Daar is onmiddellik 'n vonk tussen die twee. Dit neem nie lank voordat hulle dolverlief op mekaar is nie. Maar Inneke het 'n geheim. Een wat alles tussen haar en Logan kan vernietig, want sosiale media het 'n ernstige verwoestende kant. Dit stel dalk net iemand uit haar verlede in staat om haar op te spoor by haar nuwe skool. Is Inneke en Logan se liefde sterk genoeg om 'n donker geheim te weerstaan? Kan Inneke ongeskonde van haar verlede ontsnap of is dit 'n sneller wat wag om af te gaan?
Format:
Paperback
Pages:
160 pages
Publication:
2024
Publisher:
Lapa Uitgewers
Edition:
Language:
afr
ISBN10:
0637004442
ISBN13:
9780637004442
kindle Asin: