Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Foto's en fairy lights

An-Mari do Carmo
4.63/5 (19 ratings)
Elzandri, ’n holderstebolder plaaskind uit ’n groot, hegte familie, het een jaar om aan haar pa te bewys sy kan haar eie toekomsbesluite neem voor hy haar dwing om ná matriek universiteit toe te gaan. Haar ouers dink sy’s te veel van ’n loskop en sy maak nooit enigiets klaar nie, maar Elzandri is vasberade om beheer te neem van haar eie lewe. Wanneer haar oudste niggie verloof raak en Elzandri vra om die troufoto’s te neem, is dit die perfekte geleentheid om haar geliefde stokperdjie in ’n besigheid te omskep. Daar’s net een probleem: sy moet die knorrige buurseun vra om haar te help.

’n Besigheid, graad 11, familiedrama, eerste liefde en haar eie wankelrige geloof . . . Dis baie dinge op een slag en dit voel vir Elzandri of haar deurmekaar brein heeltyd teen haar werk. Dis mos maar net haar hele toekoms wat daarvan afhang . . . so no pressure.
Format:
Paperback
Pages:
256 pages
Publication:
2024
Publisher:
Human & Rousseau
Edition:
Language:
afr
ISBN10:
0798184450
ISBN13:
9780798184458
kindle Asin: