Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Filtervlinder (Die Berg-broers Book 3) (Afrikaans Edition)

Elsabé Welman
4.52/5 (25 ratings)
SPANNING ROMANSE DRAMA
As kind is Sanita Erasmus deur haar ouers gemolesteer. Prostitusie en dwelms het sy as die norm beskou.
Vir die opportunis, Darius, is Sanita spontaan, uiterlik mooi en sy eweknie wat humor betref. Toe hy haar egter beter leer ken, val hy vas in dieptes waarvan hy geen kennis dra nie. Hy sukkel om nie te verdrink nie. Om homself te red, moet hy wegstap. Nog een keer, moedig hy homself aan.
Sanita begeer twee dinge: Om ʼn prokureur te word wat molesteerders toesluit en om met haar lewensredder, Darius, te trou. Om dít reg te kry, moet sy ontslae raak van haar ouers en sorg dat haar gruwelike geheim verborge bly.
Filtervlinder is vir dapper lesers wat ’n emosionele reis kan trotseer, met die beloning om vasgegryp te word tot aan die einde.

Uitgawe 2
Format:
Pages:
275 pages
Publication:
Publisher:
Edition:
2
Language:
ISBN10:
ISBN13:
kindle Asin:
B0CT5QYM1Z