Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

In Die Hoogste Hemel (Krismis in die Kaap Book 2) (Afrikaans Edition)

Marilize Roos
4.09/5 (22 ratings)
Liesbet van Rooyen se man het haar eers verneuk, en toe geskei, en Liesbet het finaal sy val nie weer vir ‘n aantreklike gesig nie—dit is nie die pyn werd nie.

Nicolaas Kriel, kroonprins van Kabouterland Speelgoedmaatskappy, het nooit ‘n tekort aan vroulike geselskap nie. Hy kan enige vrou met sy sjarme wen—totdat hy vir Liesbet ontmoet, en sy nie voor sy glimlag swig nie.

Nicolaas en Liesbet word opdrag gegee om te reis na die afgeleë dorpie Dawidshoogte; waar donkiekarre in die strate ry en die sterretapyt jou laat voel asof jy op die hemel se dak sit, en Nicolaas ontdek dat die één vrou wat nie vir sy sjarme val nie, is die enigste vrou wat hy wil hê.

Sal Liesbet haar hart ten alle koste beskerm teen die seerkry van ‘n liefde wat tot ‘n einde loop?

Of kan Nicolaas haar oorreed om hom te vertrou, om haar hart nog een keer te waag?
Format:
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
Language:
ISBN10:
1776416198
ISBN13:
9781776416196
kindle Asin:
B0CGKN8RW9