Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die dokter langsaan (Afrikaans Edition)

Madelie Human
4.36/5 (25 ratings)
Bea Botes het pas klaar gestudeer en begin ’n boek-en-koffiewinkel terwyl sy werk soek. Romantiese verhoudings is nie bo-aan haar lys nie, en sy glo buitendien liefde bestaan net in feëverhale. Terwyl sy met die winkel woeker, begin ’n nuwe dokter sy praktyk langsaan. Bea is glad nie beïndruk met rykmanskind Luke Roux nie. Haar vriendinne terg haar meedoënloos oor die aantreklike dokter, en hy kom met allerhande planne vorendag om Bea se hart te wen, maar sy is ’n Blinkstefaans gaan nie haar voete onder haar uitslaan nie. Sal Bea uiteindelik voor Luke se sjarme swig, of sal haar koppigheid in die pad van hul geluk staan?
Format:
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
1
Language:
ISBN10:
1779874987
ISBN13:
9781779874986
kindle Asin:
B0CQRD3GV3