Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Vlug van die berghaan

Rina Cilliers
4.52/5 (23 ratings)
Olivia Welgemoed se toekoms lyk rooskleurig: Sy is 'n mediese dokter met 'n suksesvolle praktyk en verloof aan 'n predikant met 'n gemeente wat uitsien na 'n lojale predikantspaar.
Dan kom haar pa, 'n bekende dokter van die Noord-Kaap, skielik tot sterwe. Asof sy na 'n skeepsramp alleen in 'n reddingsboot sit, reik alle hande na haar vir hulp: haar verloofde, haar stiefma, haar stiefbroer en 'n gesondheidskliniek wat oorstroom ...
Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop 'n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Hy lyk soos 'n boemelaar en word haar grootste probleem.
Beskik Olivia werklik oor die spirituele eienskappe van die berghaan soos wat die mense se? En sal sy tussen al haar probleme en verantwoordelikhede kan leer onderskei tussen plig en ware liefde?
Format:
Kindle Edition
Pages:
190 pages
Publication:
Publisher:
LAPA
Edition:
1
Language:
ISBN10:
1779875304
ISBN13:
9781779875303
kindle Asin:
B0CW1HKZTY