Opspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hier vertel hy die verhale, nie net van die bekende slagoffers nie, maar ook van iemand soos die plaaswerker Felicity Cilliers – ’n vrou van wie die wêreld byna vergeet het.
Format:
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
1
Language:
ISBN10:
0624091775
ISBN13:
9780624091776
kindle Asin:
B0BG35N3D7
Moord op Stellenbosch: Twee dekades se skokverhale (Afrikaans Edition)