Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Hans bars die bioborrel (Afrikaans Edition)

Rudie van Rensburg
3.96/5 (72 ratings)
Huis Madeliefie se inwoners word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig
gestaar. Hans van Kraaienburg besef dit gaan elke faset van hul lewens raak,
want teen hierdie virus groei geen kruid nie. Maar die drakoniese reëls wat die
tehuis se interne bevelsraad uitvaardig, kry nie vatplek by Hans en kie nie. Om
sake te vererger, is Hans oor die hoof gesien as leier van die bevelsraad. Altoon
Ahlers, ’n befaamde akteur van weleeren ’n onlangse inkommer met ’n
buitengewoon hoë dunk van homself, neem die leisels.

Ná verskeie ontberinge en vernederinge, besluit Hans hy het klaar bek
gelek en stert geswaai. Dis tyd om die Groot Akteur se opgepompte spiertjies te
prik. Vriend Vasie voorspel daar gaan groot sports kom. Hans se plan om die
inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang egter sleg.
Hy sal Ahlers op ’n ander manier moet onttroon. Maar dit beteken dat Hans die
ondenkbare moet doen. Hy sal die bioborrel moet bars . . .
Format:
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
1
Language:
afr
ISBN10:
0795802439
ISBN13:
9780795802430
kindle Asin:
B09HHNR1YD