Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die Dooies Praat Nie

Peet Venter
3.82/5 (77 ratings)
Tydens ’n swaar reënbui stop Thys Krige by ’n Mini Cooper wat in ’n sloot water vasgeval het. Nandia beweer dat sy wegjaag van drie mans en vra Thys om ’n belangrike dokument vir die ondersoekende joernalis Petro de Wet te stuur. Hy het seker nie meer as ’n uur met haar te doen gehad het nie. Toe gebeur dit: Geweld kom na hom toe. Nou bevind Thys hom weer voor die vraag: Hoe diep wil hy betrokke raak? Die dokument vra die jeug om by die “final struggle” aan te sluit en hul só te bevry en te bemagtig. Daar word van opstand en gewapende mobilisasie gepraat, ’n tweede Marikana. Hy kan seker onbetrokke bly wat die dokument betref, maar nie wat Nandia betref nie. Dit gaan oor verantwoordelikheid; hy moes haar beskerm het. By Petro wil hy weer veels te graag betrokke raak. Waar trek hy die lyn? Want Thys weet waarop dinge uitloop wanneer hy betrokke raak. Mense kry seer en gaan dood.

Die dooies praat nie is Peet Venter se sesde titel in die Thys Krige-reeks.
Format:
Kindle Edition
Pages:
333 pages
Publication:
2020
Publisher:
LAPA Uitgewers
Edition:
First Edition
Language:
afr
ISBN10:
ISBN13:
kindle Asin:
B09SGFJD41