Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Robynprinses

Corné van Rooyen
4.64/5 (6 ratings)
Emmalynn James is ′n sorgvrye agtienjarige meisie, en stel nog nie in die minste daarin belang om soos haar vriendinne te trou nie. Sy wil trou vir liefde en wil wag om verlief te raak voordat sy trou, maar dan daag Edmund Blackmore se moeder, Frances, een oggend by haar ouma se huis op en sê dat sy en Emmalynn se ouma, Josephine, besluit het dat haar seun die geskikte man vir haar is. Edmund is die laaste man met wie Emmalynn haar in ′n huwelik wil begewe. Hy is arrogant en laat haar baie ongemaklik voel. Hy wil met haar trou en het alle ander mans wat in haar belangestel het, verjaag.

Een oggend toe sy saam gaan mark toe, kom ′n aantreklike, donkerkop vreemdeling tot haar redding en later kry sy hom weer te siene toe sy perd op loop gaan en hy op haar ouma se grond beland. Dis dan eers wanneer sy besef wie hy is. Benjamin Worthington, die Markies van Hemmingford. Hy is seker die aantreklikste man wat sy nog ooit gesien het, maar ongelukkig vir haar is hy ver buite haar bereik, en het Edmund reeds besluit sy is sy aanstaande vrou.
Format:
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
First Edition
Language:
ISBN10:
0799397490
ISBN13:
9780799397499
kindle Asin: