Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Want Hy Praat Tjoklits

Elsa Winckler
4.24/5 (20 ratings)
Friede en Matthys loop mekaar weer by ’n Parkrun raak; nie toevallig nie, want hy het geweet sy sal daar wees. Sy stel egter nie belang in hom nie, want haar droomman is beslis nie ’n broodbakker van beroep nie. Sy is op soek na ’n ryk ou wat deftig aantrek.

Matthys maak haar bene egter lam en jaag haar hart op hol, en toe sy uitvind hy rol eintlik in die geld, wil sy niks met hom te doen hê nie, want netnou dink hy sy is net agter sy geld aan.

Matthys probeer haar van die teendeel oortuig, maar tevergeefs. Gelukkig weet hy van tjoklits wat kan praat wanneer sy woorde opdroog ...
Format:
Pages:
pages
Publication:
2019
Publisher:
Romanza
Edition:
First Edition
Language:
afr
ISBN10:
ISBN13:
kindle Asin:
B09BNZBYM3