Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Melk en vleis/Bloed en bodem

Marina Albertyn-Struwig
4.38/5 (8 ratings)
MELK EN VLEIS
Dis 1996. Suid-Afrika het verander, maar sekere huishoudings nog nie. ’n Suksesvolle aktuaris los haar werk in die stad nadat sy verlief raak op ’n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap, haarself in haar huwelik te laat geld, en die familieplaas van ondergang te red. Nadat ’n erfgenaam gebore word, begin dinge egter op die plaas uitrafel ...
Hell hath no fury like … ’n boervrou.

BLOED EN BODEM
Jana besoek haar pa en oom op die familieplaas. Die plaas gaan agteruit en haar pa sit meer op die kroegstoel as die kerkbank. Een nag los hy in sy dronkenskap die hek oop en dit word ’n aand wat niemand sal vergeet nie ...

’n Verhaal oor plaasaanvalle en die desperate nalatenskap van Afrikanermans wat nooit kon heel nadat hulle aan die “verkeerde” kant van die apartheidstryd geveg het nie.
Format:
Paperback
Pages:
96 pages
Publication:
2019
Publisher:
Protea Boekhuis
Edition:
Language:
afr
ISBN10:
1485309689
ISBN13:
9781485309680
kindle Asin: