Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

#PresiesAnders 1: Eksperimente en Eerste Soene

Cecilia Steyn
3.50/5 (10 ratings)
Hoe ver sal Zoe gaan om die wetenskap ekspo te wen … Zoe en Zoya is ʼn identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in ‘n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep met haar voorkoms en die nuutste ou waarop sy kamtig verlief is. Wanneer Zoe ‘n klomp seuns as proefkonyne gebruik vir haar ekspo-taak, raak dinge gekompliseer. Zoe móét net beheer kry van haarself. En beslis en absoluut totaal en al nie staan en verlief raak op haar sussie se kêrel nie!
Format:
Paperback
Pages:
128 pages
Publication:
2017
Publisher:
Human & Rousseau
Edition:
First Edition
Language:
afr
ISBN10:
0798175311
ISBN13:
9780798175319
kindle Asin: