Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Liefde tussen die duine (Afrikaans Edition)

Ilze Beukes
4.25/5 (11 ratings)
Salome keer terug na haar tuisdorp ná haar pa se beroerte en vrees ń herontmoeting met Morné, haar skoolliefde wat haar liederlik in die steek gelaat het. Hy is steeds ongelooflik aantreklik en sy besef sy is nog steeds lief vir hom, maar sy is vasbeslote om nie weer seer te kry nie.

Morné staar hom vas teen sy pa se ontrouheid en glo nie meer in liefde nie, en Salome besef sy mors haar tyd met hom. Maar waarom soen hy haar dan met soveel passie?

In die Namib-woestyn besluit Morné om sy vooroordele in die sand te begrawe en Salome se hart te wen, maar is sy nog daarvoor te vinde?
Format:
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
Language:
ISBN10:
0799387509
ISBN13:
9780799387506
kindle Asin:
B097HNBX6N