Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Adam op Bestelling

Dina Botha
4.53/5 (8 ratings)
Jaycee raak skoon paniekerig toe sy besef die groot D is om die draai Dertig. En alleen.Wat het sy buiten ’n loopbaan, haar sportmotor en ’n meenthuis? G’n man in haar lewe nie, nie eens ’n kat wat haar verwelkom nie. Haar vooruitsigte is bitter vaal.
Sy moet haar lewe in orde kry, haar prioriteite reg. Sy raak verlief op ’n gesig in ’n tydskrif. En dié einste gesig bied vir haar werk aan. Adam First is nog aantrekliker as op sy foto. Maar ná haar aanstelling, sien hy haar skaars raak.
Format:
Kindle Edition
Pages:
240 pages
Publication:
2010
Publisher:
LAPA Publishers
Edition:
Language:
afr
ISBN10:
0799343102
ISBN13:
9780799343106
kindle Asin: