Beatrice Malan het die perfekte lewe. Nie net is sy hoofdogter en die skool se "rugbyprinses" nie – sy's ook die aantreklikste ou in die skool (die rugbykaptein!) se meisie. Maar wat gebeur as Beatrice dolverlief raak op ’n surfer … van die verkeerde kant van die treinspoor? Haar ore toedruk en die heerlike golf ry – of aanvaar dat hulle werelde nie versoenbaar is nie?