Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die Rooikop se Lot

Dina Botha
4.21/5 (25 ratings)
Die lot val op Karlien om die onuitstaanbare dokter Armand Krynauw te verpleeg. Hy probeer sy bes om haar van stryk te bring, maar sy lag dit bloot af. Toe moet sy hom ook by sy huis gaan versorg, en hom boonop by sy kliniek in ’n minder gegoede woonbuurt help. Daar ontdek sy sy ware kleure – en raak op hom verlief.

Ná ’n rooftog en skietery word Karlien as't ware gedwing om by Armand se huis te gaan aansterk. Sy twyfel egter of dit wat tussen hulle is, as liefde beskou kan word. En hoe kan sy enigsins haar hoop op ’n toekoms saam met hom vestig as hy nie dieselfde as sy voel nie?
Format:
Pages:
pages
Publication:
2016
Publisher:
Romanza
Edition:
First Edition
Language:
afr
ISBN10:
ISBN13:
kindle Asin:
B01ELDGN16