Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Vlees en Bloed

Riette Rust
2.42/5 (12 ratings)
Eileen de Jager en Roelien Schutte staan nie as die Bloedsusters bekend bloot omdat hulle biologiese susters is nie, maar ook omdat hulle reeds 15 jaar lank daagliks bloederige misdaadtonele skoonmaak - sowat 7 000 tonele waar selfdood, moord, marteling, aanranding, plaasaanvalle en natuurlike sterftes plaasgevind het. Soms ruim die susters opgaarders se huise op, dikwels tot die plafon toe volgepak; ander kere help hulle weer die skade van vloedwaters of 'n brand herstel.

Vlees en bloed vertel 'n storie wat oor méér as net die bloed gaan. Die leser word ingetrek in die wêreld van die Bloedsusters: van die uiterste gesondheidsgevare en fisieke uitdagings van die skoonmaakprosesse tot die rustelose siele wat hulle op moordtonele raakloop, asook die posttraumatiese stres en emosionele tol wat dié werk van die susters eis.
Format:
Paperback
Pages:
235 pages
Publication:
2016
Publisher:
LAPA Uitgewers
Edition:
Language:
afr
ISBN10:
ISBN13:
9780799374995
kindle Asin: