Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Hammie

Ronelda S. Kamfer
4.33/5 (18 ratings)
In haar eerlikste bundel nóg dig Ronelda S Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter. In Hammie verwerk die digter die verlies van haar ma deur outobiografiese gedigte - genuanseerde verse waarvan die toonaard melankolies en ook ontstellend is. Sy dig oor haar grootwordjare op die Kaapse Vlakte, oor Afrikaans, ras en klas, en oor moederskap, maar bowenal ontgin sy dit wat ongesê bly tussen ouers en kinders, tussen vriende en kennisse, tussen familielede.

Met Hammie verwoord Kamfer meer as net die leefwêreld van 'n generasie of kultuur: sy bevestig haar unieke, volwaardige digterstem in Afrikaans. (flapteks)
Format:
Paperback
Pages:
96 pages
Publication:
2016
Publisher:
Kwela
Edition:
Language:
afr
ISBN10:
0795707576
ISBN13:
9780795707575
kindle Asin:
B01BMM7CI2