Sunette is byna seker dat sy vir Natasha, die nuwe meisie by die skool, gevaarlike toertjies op â€n ponie in die sirkus sien doen het. Maar dit kan tog nie wees nie, want haar ouers is dan baie ryk en hulle woon in hotelle …