Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Heks

Dibi Breytenbach
3.85/5 (33 ratings)
Die verteller in Heks vind haar toevlug in sprokies en mites. Terwyl die wêreld die oorlog in Oekraïne op TV-skerms gadeslaan, verdiep sy haar in die mitologie van dié land – ook as skans teen die toenemende vyandelikheid in haar huwelik.
’n Ongeoorloofde verhouding maak ’n besieldheid in haar wakker. Sy beroep haar op dié nuwe krag toe sy van ongerymdhede bewus word by die kosmetiekmaatskappy vir wie sy bemarkingskopie skryf.
Dis tyd om beheer van haar eie verhaal neem.
Format:
Kindle Edition
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
1
Language:
ISBN10:
0795802846
ISBN13:
9780795802843
kindle Asin:
B0DDTX25Z2