Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Dieper as die bloed

Peet Venter
3.97/5 (65 ratings)
Thys Krige se dryfveer is die onopgeloste moord op sy pa. Die enigste leidraad wat hy het is iemand wat hy daardie aand vlugtig naby die toneel gesien het, en die woorde wat die man vir hom gesê het: “Kyk dieper as die bloed.”

Sy ondersoek na die moord op twee sakemanne lei Krige na die onopgeloste moord op ‘n model. Hy krap ‘n misdaadsindikaat van korrupte sakemanne en senior polisie-offisiere oop; mense wat hulself as bo die wet beskou; mense wat nie skroom om wie in hul pad kom uit die weg te ruim nie.

In die proses kry Krige oproepe van ‘n geheimsinnige persoon wat nie alleen sy vordering met die ondersoek dophou nie, maar ook duidelik baie van hom weet. In hul gesprekke sê die man by herhaling vir hom: “Kyk dieper as die bloed.”
Format:
Paperback
Pages:
312 pages
Publication:
Publisher:
Lapa Uitgewers
Edition:
Second Impression
Language:
afr
ISBN10:
0799358339
ISBN13:
9780799358339
kindle Asin:
B073P5YWBB