Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Ek was hier

Nanette van Rooyen
3.18/5 (75 ratings)
Frankie is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met die swart hare en bleek vel. En sy wonder oor die papier-rot wat sy een nag teen haar kamervenster ontdek.

Milan neem kitaarlesse, hou van flieks, old school-musiek soos Pink Floyd en Led Zeppelin, en post snags graffiti in Groenpunt. Hy wonder wat deesdae met hom aangaan - is hy siek of verlief? Wat dit ook al is, dit het begin die oomblik toe hy Frankie by die Waterfront gesien het ...
Format:
Paperback
Pages:
176 pages
Publication:
2012
Publisher:
LAPA Uitgewers (Edms.) Bpk
Edition:
Eerste druk 2012
Language:
afr
ISBN10:
9780799354
ISBN13:
9780799354966
kindle Asin: