Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Nou in Infrarooi

Tom Dreyer
4.30/5 (10 ratings)
Fisika, die metafisiese, en selfs wetenskapfiksie word verweef in Nou in infrarooi. Soos die titel suggereer, gaan dit hier oor dit wat sigbaar is versus dit wat nié deur blote sig waarneembaar is nie. Bestaande plekke – sommige naby en ander ver – word taktiel en ewokatief in reisgedigte uitgebeeld. Hiermee saam hang die verkenning van die onsigbare: van identiteit, ’n soeke na waar jy hoort, weemoed en liefde.

’n Debuutbundel wat bekroonde skrywer Tom Dreyer onomwonde as digter vestig.
Format:
Paperback
Pages:
96 pages
Publication:
2023
Publisher:
Kwela
Edition:
Language:
afr
ISBN10:
0795710720
ISBN13:
9780795710728
kindle Asin: