Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die lewe se vuil houe

Fanie Viljoen
4.27/5 (13 ratings)
“Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie?” vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. “Nee, Ma.” “Belowe?” Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel. Alles. Dewie moet daarmee saamleef. Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak. Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit ’n ander wêreld na hom kyk. Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. Fanie Viljoen is bekend vir sy uitstekende boeke vir tieners. Hierdie pragtige bildungsroman was op die kortlys vir die LAPA-Jeugromankompetisie van 2021.
Format:
Paperback
Pages:
160 pages
Publication:
2023
Publisher:
Lapa
Edition:
Language:
afr
ISBN10:
0637001397
ISBN13:
9780637001397
kindle Asin:
B0BVR4D3J9