Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die Erflating

Sophia Kapp
3.99/5 (78 ratings)
Die erflating is ’n heruitgawe van Sophia Kapp se eerste liefdesroman wat in 2007 verskyn het en die eerste boek in Die Malansusterstrilogie.

Die verhaal speel af teen ’n korporatiewe agtergrond in Kaapstad. Die hoofkarakter, Adri Malan is sterk, beheers, intelligent en dinamies. Sy is die finansiële direkteur by haar pa se maatskappy en verwag om by hom oor te neem. Maar na sy skielike dood moet sy hoor dat hy die beherende aandeel aan ’n vreemdeling verkoop het.

Adri is uit die staanspoor vyandig teenoor haar aantreklike nuwe baas en hulle sit vas oor elke denkbare onbenulligheid. Sy begin hom al hoe meer verwens en hy wantrou haar al hoe meer. Dit word ’n stryd om oorlewing – professioneel en emosioneel. Sy is nie bestand teen sy aantrekkingskrag nie, haar geloofwaardigheid by die maatskappy word gesaboteer en sy wonder of hy van haar ontslae wil raak.

Tóg is daar ’n aantrekkingskrag tussen hulle en geleidelik ploeg hulle deur die misverstande. Sy besef dat haar houding hom rede gegee het om haar te wantrou en hy besef dat sy skrikkerig is omdat sy onder haar dominerende pa geleer het om haar emosioneel van die wêreld te onttrek.
Format:
Paperback
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Lapa Uitgewers
Edition:
First Edition
Language:
afr
ISBN10:
0799339784
ISBN13:
9780799339789
kindle Asin:
B093HH4P7J